
Asof ons nie lank genoeg gesukkel het om die tune uit die kop te skud nie…
Vanilla Ice het met ‘n hip hop beat box boog uit die 90’s direk tot in 2009 gespring. Die Ice Ice Baby tune is terug en het behoorlik weer in my kop kom vashaak! Hy vier op 31 Okt sy 42ste verjaarsdag en het darem die Johnny Bravo hairdo gelos…as jy nog nie genoeg gehoor het nie, luister gerus weer…






























































































































































Klankbord