‘n “Moeite werd” boek

Goed…ek het vroeër genoem dat ek van Clive Cussler se boeke hou.  Dis seker maar oor die see-tema…

Ek het vandag weer so na my boekrak gekyk en Nathaniel Philbrick se boek “In the Heart of the Sea”  raak gesien.  Dit handel oor die gebeure agter die hele MOBY DiCK storie en vertel die hartseer verhaal van die ESSEX.  As jy ooit ‘n boek gesoek het wat ‘n rondom historiese feite gebou is, skaf gerus dié outjie aan.

…en as jy daarvan gehou het, lees ook die verhaal van een van die bemanningslede van die einste ESSEX: Owen Chase en hier is ‘n voorsmakie .

Explore posts in the same categories: boeke, mooi

Tags: , , ,

You can comment below, or link to this permanent URL from your own site.

Comment: