Archive for Januarie 2009
Hoe bright is jy?
Januarie 24, 2009vat so
Januarie 24, 2009Om die een of ander onverklaarbare rede het ek weer onlangs aan die fliek Shine gedink. Dalk is dit omdat die jaar alweer begin het en ‘n mens weer terug is by die werk…Daar was so ‘n regte “suck my fat one” oomblik of twee in die fliek…moet dit dalk vanjaar probeer Intussen het ek [...]
trivia
Januarie 19, 2009Wat het Janis Joplin en Dolly Parton in gemeen? Beide is op 19 Januarie gebore! Janis was natuurlik drie jaar ouer as Dolly en het beter gesing…(ek verstaan nie Country so lekker nie…) Dan is daar ook Jodie Sweetin wat destyds in Full House gespeel het…en Edgar Allan Poe sou ook vandag verjaar het. Hy [...]
Lekker week…
Januarie 18, 2009En nog ‘n naweek is verby… Lekker week…
Immortality en so aan
Januarie 16, 2009“What we do for ourselves dies with us. What we do for others and the world remains and is immortal.” Albert Pine Ek is mos ‘n Clive Cussler fan en het onlangs Lost City klaar gelees – ‘n bietjie vergesog, maar steeds boeiend. Die boek begin waar ‘n liggaam met ‘n geheim in ‘n gletser [...]





Klankbord