vat so

Om die een of ander onverklaarbare rede het ek weer onlangs aan die fliek Shine gedink. Dalk is dit omdat die jaar alweer begin het en ‘n mens weer terug is by die werk…Daar was so ‘n regte “suck my fat one” oomblik of twee in die fliek…moet dit dalk vanjaar probeer
Intussen het ek op ‘n “daaglikse dosis astronomie” afgekom. Dis seker meestal ouerige foto’s, maar steeds lieflik om na te kyk.
Explore posts in the same categories: Afrikaans, fliek, mooi, musiek You can comment below, or link to this permanent URL from your own site.