Archive for February 2009

steek

February 26, 2009

Ek was gister by toe iemand deur ‘n by gesteek is.  Dis nie die eerste keer dat die einste man gesteek is nie.  Sowat ‘n maand gelede is hy gesteek en het sy oë begin toe swel.  Die dokter het toe vir hom ‘n Redipen gegee – so ‘n noodspuit wat in die been ingeslaan [...]

***

February 14, 2009

lyk

February 13, 2009

Ek woon oorkant ‘n lykshuis – een van daai waar die lyksbesorger se gesin ook in dieselfde gebou woon. Die kinders dra konstant swart en hulle velle is bleek. Die een lyk soos ‘n karakter uit ‘n gewilde cartoon vir volwassenes en die ander een begin darem nou ander kleure by die swart inwerk…soos kaki [...]

rooi

February 9, 2009

Die keiser was die enigste persoon wat rooi gedra het tydens die “bewind van Rome”. As jy ‘n rooi jas (wat netjies pas) gedra het, was jy beslis van adelike afkoms en het die blou bloed deur jou are gebruis…of jy was dalk ‘n regter of ‘n laksman (hoe kry ‘n mens die kloutjie by [...]

burn

February 6, 2009

Dit brand nou al drie dae lank…en elke dag berig die pers dat die vuur geblus is…?! …en daar breek daar toe ‘n lekker super doeper donderbuitjie  so op die Saterdag-aand uit!


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.