April

Sommer ‘n paar nutteloserige feite oor April…die meeste is natuurlik pure Amerikanergoeters…

aries

Bewustheid:

Outisme

Kitaarmaand

Kindermishandeling voorkomingsmaand

Paddamaand

Tuinmaand

Humormaand

Wiskundemaand

Stresbewustheidsmaand

April 1 is . . . . . Eensentdag / April Fool!

April 2 is . . . . . Nasionale Grondboontjiebotterdag (VSA)

April 3 is . . . . . Dra Tweed en Soek-‘n-Reënboogdag

April 4 is . . . . . Jokdag

April 5 is . . . . . Go For Broke dag

April 6 is . . . . . Jan van Riebeeck se landing (is mos?)

April 7 is . . . . . Geen huiswerk / huis skoonmaak dag

April 8 is . . . . . Carpe Diem

April 9 is . . . . . Winston Churchill dag

April 10 is . . . . Golfspelersdag

April 11 is . . . .

April 12 is . . . . Kyk op na die lug dag

April 13 is . . . . Blameer ander dag

April 14 is . . . . Nasionale Pecan dag (die neuter), Titanic hou ‘n eishdag

April 15 is . . . . Rubber uitveërdag

April 16 is . . . . Nasionale stresbewustheidsdag en Benedict Eiers dag

April 17 is . . . . Verbreek die stilte dag

April 18 is . . . . Internasionale Jugglers Dag

April 19 is . . . . Knoffeldag

April 20 is . . . . Lyk eenders Dag

April 21 is . . . .

April 22 is . . . . Nasionale Jelly Bean Dag, Wêrelddag, Stemdag

April 23 is . . . . “Lees my” dag en Wêreld laboratoriumdier dag

April 24 is . . . .

April 25 is . . . .

April 26 is . . . . Richter-skaaldag en Nasionale Pretzel dag

April 27 is . . . . Vertel ‘n storie dag, Vryheidsdag vakansiedag

April 28 is . . . . Groot Poësieleesdag en Soen-jou-tjommie dag

April 29 is . . . .

April 30 is . . . . Nasional Eerlikheidsdag


Explore posts in the same categories: Afrikaans, grap, musiek, nuus

Tags:

You can comment below, or link to this permanent URL from your own site.

6 Kommentaar op “April”

  1. Die Brein Says:

    Ek weet op my broer se geboortedag 20 April 1968 het die eerste Suid Afrikaanse boeiing neergestort erens in Namibie.Dit en die Helderberg in November 1987 is die enigste twee lugrampe van die SAA.

  2. cebella Says:

    Ah, my man sal nou van hierdie feite hou!…nie oor die ongelukke nie, maar bloot omdat hy van vliegtuigdinge hou.

  3. Emil Says:

    21 April is my geboortedag. Ek sien dis niks besonders nie :lol:

    Vandag is my seun se verjaarsdag … en dis nie ‘n jok nie :wink:

  4. cebella Says:

    21 April is KINDERGARTEN DAY:

    “The first kindergarten was founded by Friedrich Froebel in Germany in 1837.”

    Emil, jy het toestemming om kinderlik en laf te wees as jy verjaar :lol:

    en jy verjaar saam met die Queen

  5. Wipneus! Says:

    Hierdie mense by my moenie dink hulle gaan môre iets uit my kry nie :mrgreen: Ek beplan om “Kyk op na die lug dag” te vier!! ;)

    Geseënde paasfees vir jou en joune Cebella! ;)


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.