mededeelsaamheid

Mededeelsaamheid is een van daai dinge waaroor jou ma jou altyd geneuk het…en toe besluit MNet dat hulle die land ‘n verdere lessie moet leer oor hoe dit werk…nou ja, toe wen Jason én Sasha.  Nou wonder ek of die pryse sal verdubbel sodat elkeen sy eie goodies gaan hê of gaan hulle beurte maak? Een week ry Sasha met die C1 Citroën in Atlantis rond en die volgende week skuif die karretjie weer noord na Jason toe?! Die een week sing Jason met die mike en die volgende week is dit weer Sasha se beurt vir custody… ‘n Wen is ook darem nie ‘n wen as dit nie ordentlik gedoen word nie.

Explore posts in the same categories: grap, musiek, nuus, televisie

Tags: ,

You can comment below, or link to this permanent URL from your own site.

2 Kommentaar op “mededeelsaamheid”

  1. Neil Says:

    cool tune! te betwyfel of die queen van Atlantis die eerbare ding sal doen en afstand doen van die titel. Ons hou dus die koerante dop waar sy een of ander stadium in ‘n unguarded oomblik haar mond gaan uitspoel oor hoe sy die eintlike wenner was en die hele ding rassisties is…Ek voorspel hier by November Desember rond sal so iets gebeur.

  2. Pagoda32 Says:

    Sorry! Wil nie noodwendig spam nie! Kom loer in by Die Werf. Ons eerste verjaardag is op pad en ons het ‘n lekker kompetisie aan die gang gesit waar enigiemand kan inskryf! Brein skenk iets massief as die eerste prys!!!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.