Archive for Julie 2009

boetie koop petunias

Julie 18, 2009

Onse munisipaliteit is vreeslik in die nuus oor eiendomsbelasting wat met vreeslike persentasies gestyg het.  In teenstelling met die “nood vir verhogings” ry die burgemeester met ‘n slap, swart Merc – op die agterseat soos ‘n wafferse TV ster!   Ek weet steeds nie waarom nie, maar die einste munisipaliteit het onlangs besluit om ‘n stukkie middelman [...]

spook

Julie 15, 2009

Ek is nie iemand wat werklik in poltergeist-goed of spoke glo nie, maar tog raak ek vrek bang vir die gedagte daaraan.  Die term “poltergeist” is blykbaar afgelei van die Duitse term wat “klop” en “geeste” vervat.  Deur die eeue heen het menige mens al spoke “gesien” of iets in die kamer “gevoel”.  Ek verkies [...]

naweek tunes

Julie 10, 2009

naaimasjien

Julie 10, 2009

Ek het lanklaas iets oor datums en dinge gepost.  Gister het DIE BURGER genoem dat Elias Howe “verjaar” het.  Hy was die ou wat die naaimasjien gepatenteer het.  Elias is in 1819 in Amerika gebore en het die meganiese naaimasjien in 1846 gepatenteer. Natuurlik het hy die idee eintlik by iemand anders gekry – soos [...]

mj

Julie 8, 2009

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.