naaimasjien

naaimasjien
Ek het lanklaas iets oor datums en dinge gepost.  Gister het DIE BURGER genoem dat Elias Howe “verjaar” het.  Hy was die ou wat die naaimasjien gepatenteer het.  Elias is in 1819 in Amerika gebore en het die meganiese naaimasjien in 1846 gepatenteer. Natuurlik het hy die idee eintlik by iemand anders gekry – soos mos maar meestal die geval is…
Ek dink ons het seker almal ‘n ma of ‘n tannie of ‘n ouma met ‘n ou naaimasjien wat iewers uitgestal word. Ek sit self met ‘n ou, grys-geverfde elektriese naaimasjien – vir as ek dit eendag wil gebruik of regmaak of iets. Nie juis my cup of tea nie, maar ‘n mens weet tog nooit…
terloops…wie onthou die naaimasjiene?

Explore posts in the same categories: Afrikaans, geskiedenis

Tags:

You can comment below, or link to this permanent URL from your own site.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.