Archive for Augustus 2009
miskruier
Augustus 19, 2009hippie
Augustus 16, 2009Hippietyd was lank voor my tyd gewees. Ek dink dat hierdie mense ‘n lieflike stresvrye bestaan moes gehad het. Hierdie naweek was ‘n hippie herdenkingsnaweek in die kleine. Dit is 40 jaar sedert Woodstock …’n musiekfees met ‘n klomp great musikante…Richie Havens, Joe Cocker, Jimi Hendrix, Janis Joplin, The Who…noem maar op





Klankbord