hippie
Hippietyd was lank voor my tyd gewees. Ek dink dat hierdie mense ‘n lieflike stresvrye bestaan moes gehad het. Hierdie naweek was ‘n hippie herdenkingsnaweek in die kleine. Dit is 40 jaar sedert Woodstock …’n musiekfees met ‘n klomp great musikante…Richie Havens, Joe Cocker, Jimi Hendrix, Janis Joplin, The Who…noem maar op
Explore posts in the same categories: Afrikaans, geskiedenis, musiek
Tags: hippie
You can comment below, or link to this permanent URL from your own site.


Augustus 17, 2009 at 6:57 vm
Voor my tyd ook gewees
Augustus 25, 2009 at 9:47 vm
Ek wens dit was in my tyd