Asof ons nie lank genoeg gesukkel het om die tune uit die kop te skud nie… Vanilla Ice het met ‘n hip hop beat box boog uit die 90′s direk tot in 2009 gespring. Die Ice Ice Baby tune is terug en het behoorlik weer in my kop kom vashaak! Hy vier op 31 Okt [...]
Archive for Oktober 2009
chill
Oktober 23, 2009eiers
Oktober 8, 20099 Oktober is Wêreld Eierdag . Dit word amptelik op die tweede Vrydag van Oktober gevier deur feeste en kompetisies te hou. Verskeie kooksessies word bygewerk en natuurlik is daar speeltyd en dinge vir die kinders. Die gedagte is om die voedingswaarde en nut van eiers te verkondig…en terwyl jy nou in die pad val [...]





Klankbord