Archive for the 'Uncategorized' Category

haan se wat?

Maart 21, 2009

Ek het gisteraand vir ‘n toeris probeer verduidelik wat Hanepoot is en toe tipies “gepraat van die Duiwel”, gee Die Burger vanoggend ‘n WAT-verklaring van die woord.  Hanepoot is ‘n versinsel van die woorde Hanekloot.  Dit beteken die hoender (haan) se knaters. Blykbaar het die druif se vorm die mense aan [...]

a sign of our times

Maart 20, 2009

***

February 14, 2009

Hoe bright is jy?

Januarie 24, 2009

Immortality en so aan

Januarie 16, 2009

“What we do for ourselves dies with us. What we do for others and the world remains and is immortal.”                                                                 Albert Pine
Ek is mos ‘n Clive Cussler fan en het onlangs Lost City klaar gelees – ‘n bietjie vergesog, maar steeds boeiend.
Die boek begin waar ‘n liggaam met ‘n geheim in ‘n gletser [...]